Die manier hoe die Afrikaner en sy sogenaamde leiers die Boervolk wil bedrieg en besteel

Go down

Die manier hoe die Afrikaner en sy sogenaamde leiers die Boervolk wil bedrieg en besteel

Pos  Admin on Sun Feb 28, 2010 7:02 pm

VALS en WARE
IDENTITEIT
van die
BOERVOLK
Opgedra aan die 27,000 BOERE KINDERS en vroue wat tydens die BOERE Holocaust
tussen 1900 en 1902 in Britse Konsentrasiekampe omgekom het.
Tydens die twee en 'n half jaar lange "Anglo/Boere - oorlog" (of ander benaming), veg die Afrikaners, dit wil sê, ook al die Kapenaars (Cape-Dutch {Afrikaners}), saam met die Transvaler en Vrystater( Boere), teen die Britte, om te keer dat die Republieke van Transvaal en die Vrystaat se Afrikaner vryheid, deur Brit tot niet gemaak word ? ?
En so, word daar dan ook beweer, sterf 27,000 Afrikaner vroue en kinders (dus ingesluit derduisende Cape-Dutch {Afrikaner} ) vroue en kinders saam met die BOERE KINDERS in die konsentrasie kampe ? ?
Die ! valse persepsie van Afrikaner wees, soos hierbo uitgebeeld, is van die valshede waarmee die Boervolk oor die afgelope 90 jaar deur die Afrikaner:- politici, partye, bewegings, groepe, kultuurrade, kerke, media, boek verspreiders, skole en ander instansies, vanuit liberale sowel as konserwatiewe kant, gebreinspoel is, en ook steeds word, en hierdeur dan sy eie unieke volks identiteit, nl. die wêreld bekende Boervolk noemnaam, en sy eie KINDERS in grafte, vergeet en verpand het, vir die valse politieke mite van die AfrikanerDOM.

Daar was nooit 'n Anglo/Afrikaner oorlog gewees, en geen Cape-Dutch(Afrikaner) het ooit saam met die Boere geveg nie, maar wel saam met die Brit, teen die Boere.
Daar was wel 3,000 Boere van die Noord Oos Kaap wie saam met die Boervolk geveg het, hulle was ook gun rebelle gewees nie, dit was hulle wie nie getrek het, maar steeds afkomstig was vanuit dieselfde volks- bloed.
Die stryd was om die Boere Republieke, en nie Suid Afrika('n gedrog wat nie eens bestaan het), te red.
Ook nie vir Cape-Dutch vryheid, maar alleen vir Boere vryheid.
Geen Cape-Dutch(Afrikaner) kinders en vroue sterf in die konsentrsiekampe, maar alleen Boere kinders en vroue.
Let ook op, dat daar nooit 27,000 Vroue en kinders dood is, maar wel 24,000 BOERE KINDERS en 3,000  Boere vroue, hierdie valse propaganda is deel van die Afrikaner bedrog teen die Boervolk.

Of het die Cape-Dutch ook in die niet verdwyn, of, is hy die Afrikaner in wolf klere ?


Hierdie valse Identiteit van Afrikaner wees, waarin die Boervolk, polities, vasgevang is na die tot standkoming van die 1910 UNIE en die 1961 / 1994 UNIEALE-republieke, is die oorhoofse rede hoekom hy nie sy vryheid, soewereiniteit en onafkanklikheid kan terugkry nie, want hy deel steeds ander se identiteit, dus ook hul politiek en kopsere.

Om vry te word, moet die Boervolk eers die Afrikaner uit sy siel haal en verwerp, om sy Boere trots te herwin.


word hier verder vervolg
http://bbbeweging.noadsfree.com/Valse%20Identiteit.htm

Admin
Administrateur
Administrateur

Aantal posstukke : 84
Join date : 2010-02-21

http://bbbeweging.forumotions.net

Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.