Die staat is die enkele grootste grondbesitter in die land.

Go down

Die staat is die enkele grootste grondbesitter in die land.

Pos  Wolfman on Wed Mar 31, 2010 9:56 am

Die staat is die enkele grootste grondbesitter in die land. Waarom dan nie die grond beskikbaar stel vir opkomende Boere nie? Die antwoord is vooir die hand liggend. Daar is geen infrastruktuur nie. Opkomende Boere wil nie loop sukkel om n huis te bou, grensdrade te span, boorgate te sink, krippe bou en landerye skoonmaak nie. Hulle soek die plase waar die wit Boere dit reeds gedoen het. Dit is selfs nog beter indien die Wit Boer reeds n oes aangeplant het.

Wolfman
Burger
Burger

Aantal posstukke : 15
Join date : 2010-03-30

Terug na bo Go down

Re: Die staat is die enkele grootste grondbesitter in die land.

Pos  verewigBoerSeun on Thu Apr 01, 2010 11:22 pm

Die staat besig wel die meeste grond
en die staat wil elke witman se grond ook vat
al is dit hoe ontwikkeld kyk maar na die 90% grond wat gekoop was by Boere en dit was gegee aan die waffer en tog lĂȘ dit nou bar

dit maak nie vir die staat werklik saak nie maar solank as wat hulle die grond het en die Boer besit niks pla dit hulle nie of die grond bar word of nie
want dit is uit die hande van die Boer

_________________
n Volk met n visie is n Volk met n toekoms, n Volk met n begeerte is n Volk wat oorleef, n Volk in Jesus is n Volk met lewe, Handel in die geloof tot eer bewys aan God, Vertrou op God deur jou dade aan Hom op te dra.
avatar
verewigBoerSeun
Kampkommandant
Kampkommandant

Aantal posstukke : 73
Join date : 2010-02-21
Age : 51
Ligging : Boere Republiek

http://homehds.uuq.com

Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.