Eugene Terre`Blanche is vermoor

Go down

Eugene Terre`Blanche is vermoor

Pos  Hendrik Muller on Sun Apr 04, 2010 8:36 am

Kaapstad - Die AWB-leier Eugene Terre'Blanche (69) is Saterdagaand op sy plaas, Villanna, buite Ventersdorp vermoor, het sy dogter Bea Terre'Blanche aan Nuus24 bevestig.

Volgens kapt. Adéle Myburgh, polisiewoordvoerder in die Noordwes, is Terre'Blanche vermoedelik deur twee van sy plaaswerkers, onderskeidelik 16 en 21 jaar oud, vermoor.

“Die polisie het Terre'Blanche se lyk omstreeks 18:00 in ‘n kamer op sy plaas sowat 10km buite Ventersdorp gevind. Hy het op sy rug op ‘n bed gelê en het verskeie hoofbeserings gehad.

“Daar is ook 'n panga en 'n knopkierie in die slaapkamer gevind,” het Myburgh gesê.

Die twee verdagtes het glo vroeër Saterdag ‘n argument met Terre’Blanche gehad oor geld. Hulle het na bewering later na sy huis teruggekeer en hom aangeval. Hulle het hulself direk na die voorval aan die polisie oorhandig.

Volgens Bea Terre'Blanche het sy die tyding by familievriende gekry en was dit 'n groot skok vir die familie.

"My pa het soms alleen op die plaas gaan slaap om na die diere te kyk. Dit was vir ons 'n geweldige skok om te hoor hy is dood,” het sy gesê.

Geen begrafnisreëlings is nog getref nie.

Terre'Blanche word oorleef deur sy vrou, Martie.

Die verdagtes sal Dinsdag in Vensterdorp in die hof verskyn.

Politieke leiers geskok:

Die president van Suid-Afrika, Jacob Zuma, het Saterdagaand sy skok uitgespreek oor die dood van Terre’Blanche. Volgens Vusi Mona, die president se woordvoerder, was Zuma gevul met skok en afgryse oor die AWB-leier se dood.

Die leier van die DA, Helen Zille, het Terre’Blanche se dood as ‘n absolute tragedie beskryf en gesê dat geweld nie ‘n oplossing bied nie.
avatar
Hendrik Muller
Burger
Burger

Aantal posstukke : 54
Join date : 2010-03-19

Terug na bo Go down

Re: Eugene Terre`Blanche is vermoor

Pos  Hendrik Muller on Sun Apr 04, 2010 8:40 am

Wil weet wat gaan nou gebeur en as ons as BOERE saam gaan staan.
Daar was al gepraat oor n dag wat ons gaan neem vir die wat al vermoor is.

Boere Groete
Hendrik
avatar
Hendrik Muller
Burger
Burger

Aantal posstukke : 54
Join date : 2010-03-19

Terug na bo Go down

Re: Eugene Terre`Blanche is vermoor

Pos  Hendrik Muller on Sun Apr 04, 2010 8:49 am

Johannesburg - Die leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, het Saterdag "Skiet die Boere" gesing ten spyte van 'n hofbevel wat hom verbied om so te doen.

"Die hofbevel is nie hier van toepassing nie," het Malema aan die SABC gesê.

"Die bevel is toegestaan deur dieselfde ongetransformeerde regstelsel wat gedurende apartheid in plek was. Dit (die regstelsel) is oorwin deur die struggle."

Hy het gesê hy is bereid om tronk toe te gaan vir die sing van die liedjie.

Malema het die liedjie in Harare gesing tydens sy besoek aan pres. Robert Mugabe en om bande "om historiese redes" met die Zanu-PF te versterk.

Die Pretoriase hooggeregshof het Malema Donderdag verbied om dié liedjie te sing.

Dié hofbevel is van krag tot die eerste dag wat die saak in die gelykheidshof aangehoor word. Die saak is deur regter Eberhard Bertelsmann na dié hof verwys.

Dít volg na Malema versuim het om 'n ultimatum deur die burgerregte-inisiatief AfriForum na te kom. Dié groep het teen verlede Vrydag 'n verskoning van Malema geëis.

Malema het eers by 'n saamtrek by die Universiteit van Johannesburg gesing en toe verskeie kere daarn
a.


Wys nou net, wonder of die 2 bliksems wat hulle "self" oorhandig het nie Sim. houd---- is nie

Boere Groete
Hendrik
avatar
Hendrik Muller
Burger
Burger

Aantal posstukke : 54
Join date : 2010-03-19

Terug na bo Go down

Re: Eugene Terre`Blanche is vermoor

Pos  Hendrik Muller on Sun Apr 04, 2010 9:00 am

Gekry van BV.

Volgens Lukas moet ons nie in konflik betrokke raak nie. Indien ET se moord polities geooreenteerd is oorlog nou die laaste ding wat ons in betrokke moet raak. Malema het met sy uitsprake suksesvol die steun by die SAKP gesteel tot so mate dat die SAKP lede se lewens in gevaar is. Hy het soos julle weet onlangs gese dat Sharpville gewreek moet word.Net toe die plan in plek val en die Afrikaner weer die teiken raak draai hy toe om en beskuldig die Sakp daarvan dat hulle jok deur te se die Pac het Sharpville begin.Hy hou so suksesvol by sy leun by oor Shrpville dat die Sakp se ondersteuning nou teen die Pac en die Sakp wil optree.Die voltrekking van die einde van die Alliansie. Hoekom ons nou moet laagle is om te keer dat ons weer die teiken word terwyl hulle mekaar in die visiere het.ET se moord kan dien as 'n manier om hulle aandag van mekaar af te trek.


As ET se lojales nou betrokke raak in konflik kan dit presies wees wat die SAKP nodig het om die Alliansie te red naamlik 'n gemeenskaplike vyand wat hulle kan laat vergeet van hulle verskille. Dit is van uiterste belang dat Afrikaners nou uit konflik bly.

"Aldus Dawie van AKSKA"

Boere Groete
Hendrik
__________________
avatar
Hendrik Muller
Burger
Burger

Aantal posstukke : 54
Join date : 2010-03-19

Terug na bo Go down

Re: Eugene Terre`Blanche is vermoor

Pos  Hendrik Muller on Sun Apr 04, 2010 9:01 am

Gekry van BV.

Lukas het my gebel,sy rekenaar het 'n virus so hy is buite aksie. Hy het my gevra om die volgende te plaas, Eugene Terreblanche is vanaand vermoor.Hy is glo geslag,soos vir 'n muti moord.Dit nognie duidelik of van sy ligaamsdele verwyder is nie. Op die oomblik is 'n mag swartes glo van Mpumalanga onderweg na Natal om oorlog te maak. Indien daar 'n verband is sal dit waarskynlik wees om die regses te betrek in die konflik. Dis nognie duidelik hoekom die regses betrek sal word nie


Dawie van AKSKA

http://www.akska.co.za/modules/newbb...er=ASC&start=0
__________________
avatar
Hendrik Muller
Burger
Burger

Aantal posstukke : 54
Join date : 2010-03-19

Terug na bo Go down

Re: Eugene Terre`Blanche is vermoor

Pos  verewigBoerSeun on Sun Apr 04, 2010 12:50 pm

Ek het 7H00 van hierdie gehoor tot Danie my laat weet het

Ek het net daar my goedtjies gepak want ons was op vakansie en dadelik huis toe gekom

enige verdere ontwikkelinge sal hier geplaas word

Waffer president gaan 14h00 n aankondiging maak

Maar soos ons almal weet dit is die begin hierdie
ons is nie so stupid om te val vir die loon dispute nie
want as hulle wil moor dan gebruik hulle
Hulle is honger
of hulle het loon dispute

_________________
n Volk met n visie is n Volk met n toekoms, n Volk met n begeerte is n Volk wat oorleef, n Volk in Jesus is n Volk met lewe, Handel in die geloof tot eer bewys aan God, Vertrou op God deur jou dade aan Hom op te dra.
avatar
verewigBoerSeun
Kampkommandant
Kampkommandant

Aantal posstukke : 73
Join date : 2010-02-21
Age : 50
Ligging : Boere Republiek

http://homehds.uuq.com

Terug na bo Go down

Re: Eugene Terre`Blanche is vermoor

Pos  verewigBoerSeun on Sun Apr 04, 2010 3:08 pm

Graag wil ek my en my familie se innige meegevoel betuig aan die familie van Eugene Terre'Blanche
Ons volk sal nie toelaat dat hierdie n sinnelose moord en n statistiek word nie
Want ons kan nie aanvaar dat soveel lewens vernietig word nie want dit word n alledaagse gebeurtenis nou in NSA
Die dag as n organisasie die dood van sy Leier netso aanvaar sal n dag wees wat ons eerder ons koppe in skaamte moet laat sak

Ons sal moet opstaan en saamstaan want anders is ons n volk wat uitgemoor gaan word

Hierdie is n politieke gemotiveerde moord want ons ken hulle optredes by nou al
As een van hulle leiers staan en skree "kill the Boer" styg die moorde op blankes

Dan die politieke redes wat hulle gee vir die moord is Hongerpyne of loon dispute

Mag God sy hand van vertroosting oor die Familie van Mnr E Terre Blanche hou en hulle in Sy arms neem met liefde en genade


BG
vBS

_________________
n Volk met n visie is n Volk met n toekoms, n Volk met n begeerte is n Volk wat oorleef, n Volk in Jesus is n Volk met lewe, Handel in die geloof tot eer bewys aan God, Vertrou op God deur jou dade aan Hom op te dra.
avatar
verewigBoerSeun
Kampkommandant
Kampkommandant

Aantal posstukke : 73
Join date : 2010-02-21
Age : 50
Ligging : Boere Republiek

http://homehds.uuq.com

Terug na bo Go down

Re: Eugene Terre`Blanche is vermoor

Pos  verewigBoerSeun on Sun Apr 04, 2010 5:15 pm

* Terre’Blanche-moord: “Bly Kalm”

Kaapstad - President Jacob Zuma het ná die beweerde moord op die voormalige AWB-leier Eugene Terre'Blanche, Suid-Afrikaners teen “provokateurs” wat geweld wil aanmoedig gewaarsku.

“Die president pleit vir kalmte na hierdie verskriklike daad en wil Suid-Afrikaners teen provokateurs waarsku wat voordeel uit die situasie wil trek deur rassehaat aan te moedig," het die presidentskap in ‘n verklaring gesê.

Volgens die polisie is Terre’Blanche Saterdagaand omstreeks 18:00 vermoedelik deur twee van sy plaaswerkers op sy plaas 10 km buite Ventersdorp vermoor na ‘n rusie oor lone.

“Niemand kan toegelaat word om die reg in sy eie hande te neem nie,” het Zuma in ‘n verklaring gesê.

- Sapa[u]


Die beste van als is die platneus sê dit is n beweerde moord
Ek wonder wat noem jy n ou wat aangeval en vermoor (in sy slaap seker te bang as ET wakker was) was met die intensieteit hy dink seker dis selfvedediging want hy was mos in die tronk vir aanranding

Ek het n baie groot vermoede dat hierdie hele ding onder die mat in gevee gaan word vir die reënboog ideaal


ons moet waak teen sulke aanvalle

vBS

_________________
n Volk met n visie is n Volk met n toekoms, n Volk met n begeerte is n Volk wat oorleef, n Volk in Jesus is n Volk met lewe, Handel in die geloof tot eer bewys aan God, Vertrou op God deur jou dade aan Hom op te dra.
avatar
verewigBoerSeun
Kampkommandant
Kampkommandant

Aantal posstukke : 73
Join date : 2010-02-21
Age : 50
Ligging : Boere Republiek

http://homehds.uuq.com

Terug na bo Go down

Re: Eugene Terre`Blanche is vermoor

Pos  verewigBoerSeun on Sun Apr 04, 2010 8:28 pm

Fears of racial tensions grow
2010-04-04 15:58

Johannesburg - As the Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB) on Sunday vowed to avenge their leader Eugene Terre'Blanche's gruesome murder, political leaders and police appealed for calm.

Fears of a growing racial tension and polarisation grew as condolences streamed in.

"We appeal for calmness and non-provocation at this time because the police are hard at work in dealing with this matter," said African National Congress spokesperson Jackson Mthembu.

He said ANC Youth League president Julius Malema was not to blame for polarisation, or the singing of the controversial "shoot the boer" song.

"Julius has not acted in a manner that promotes polarisation. The song is not a Julius song...it is an ANC song," he said in a telephonic interview with e.tv's news channel.

"If you have problems with the song, we say put it to the ANC...if this song is creating problems, tell the ANC...and they will look at it," he said.

AWB general-secretary Andre Visagie told Sapa the party blamed Malema for Terre'Blanche's murder.

Revenge

In a telephonic interview, he said, there would be "revenge".

"We are going to finish with funeral arrangements and thereafter have a summit conference on May 1 in Pretoria, where all our leaders and members of AWB will come together and decide on what actions we will take to revenge Terre'Blanche's death."

"Our leader's death is directly linked to Julius Malema's 'shoot the boer' song," said Visagie.

"And [ANC general-secretary] Gwede Mantashe, made excuses on behalf of Malema in February, and up till today [President] Jacob Zuma has not stopped it."

He said despite a court interdict preventing Malema from singing the song, "he still persists".

"He still persists in continuing the hate speech [by singing] 'shoot the boer' and this means that the government condones what Malema is saying.

"If they come to us with condolences right now, we cannot accept it...because they condone Malema's hate songs."

He noted that the ruling party also played a part in the death because it promoted the song of incitement.

AWB leader 'deserved it'

There were mixed reactions from political parties on hearing about the murder.

While some offered condolences, others said Terre'Blanche deserved it.

The Azanian People's Organisation (Azapo) said the white extremist died in the same manner in which he killed black farm workers. "Azapo never rejoiced on the murder of any person, black or white, rich or poor. But the murder of Eugene Terre'Blanche left us with a combination of sadness...and a tinge of suppressed excitement."


"We are sad that Mr Terre'Blanche died in the manner in which he died, murdered in cold blood. Sadly, this is how he killed black defenceless farm workers in Venterdorp."

Meanwhile, Afrikaner author and political commentator Dr Dan Roodt said the ANC's youth wing had created a climate of hatred towards Afrikaners which could leader to further anarchy, Zimbabwean-style land invasions, famine and even mass murder in South Africa.

"Only a show of unity and determination in the face of these dire threats will counter the storm of hate and retribution that is brewing in the hearts and minds of our enemies.

He said South Africa was at a cross-road and appealed to the international community - the United States, the European Union and United Nations - to intervene to stop the bloodbath in South Africa.

The Inkatha Freedom Party and the Congress of the People Youth Movement agreed that Malema should stop singing "Dubula iBhunu".

Racial hartred

IFP spokesperson Rev Musa Zondi said the incident was disturbing and could escalate to intra-racial hatred.

Terre'Blanche, 69, was bludgeoned to death - allegedly by two farm workers - on Saturday night at his Ventersdorp farm in the North West province.

He was repeatedly stabbed with a panga after an argument over unpaid wages.

A 21-year-old man and 15-year-old boy were subsequently arrested for the crime.

In 1970 Terre'Blanche founded the fringe right-wing AWB and spent three decades championing white supremacy.

- SAPA


http://www.news24.com/Content/SouthAfrica/News/1059/cfc99ab1193f4b63b20845b25de72493/04-04-2010-03-58/Fears_of_racial_tensions_grow


Nobody on Gods earth deserves to die like this

_________________
n Volk met n visie is n Volk met n toekoms, n Volk met n begeerte is n Volk wat oorleef, n Volk in Jesus is n Volk met lewe, Handel in die geloof tot eer bewys aan God, Vertrou op God deur jou dade aan Hom op te dra.
avatar
verewigBoerSeun
Kampkommandant
Kampkommandant

Aantal posstukke : 73
Join date : 2010-02-21
Age : 50
Ligging : Boere Republiek

http://homehds.uuq.com

Terug na bo Go down

Re: Eugene Terre`Blanche is vermoor

Pos  verewigBoerSeun on Sun Apr 04, 2010 8:36 pm

Azapo: Terre'Blanche was a killer
2010-04-04 13:10

Johannesburg - Eugene Terre'Blanche, AWB leader, died in the same manner in which he killed black defenceless farm workers in Venterdorp, the Azanian People's Organisation said on Sunday.

"Azapo never rejoiced on the murder of any person, black or white, rich or poor. But the murder of Eugene Terre'Blanche left us with a combination of sadness, awe, confusion and a tinge of suppressed excitement," spokesperson Funani ka Ntontela said.

"We are sad that Mr Terre'Blache died in the manner in which he died, murdered in cold blood. Sadly, this is how he killed black defenceless farm workers in Venterdorp"

The party claimed that Terre'Blanche got away with murder because he was a law unto himself.

"Here is a man whose entire life was dedicated to seeing black people remaining endlessly dwarfed in the land of their birth; a man who never pretended to be anything but a racist and a murderer," said ka Ntontela.

He suggested that government erect a statue in memory of Terre'Blache so that "his ugly face never fades".

The 69-year-old AWB leader was beaten and hacked to death on his farm at Ventersdorp on Saturday evening - allegedly by two workers over a wage dispute. Both have been arrested and charged with murder.

- SAPA


http://www.news24.com/Content/SouthAfrica/News/1059/020b95edd9304fc6896b65dda942a71b/04-04-2010-01-10/Azapo_TerreBlanche_was_a_killer


As die breinlose goed so aangaan sal hulle kry wat hulle nodig het

_________________
n Volk met n visie is n Volk met n toekoms, n Volk met n begeerte is n Volk wat oorleef, n Volk in Jesus is n Volk met lewe, Handel in die geloof tot eer bewys aan God, Vertrou op God deur jou dade aan Hom op te dra.
avatar
verewigBoerSeun
Kampkommandant
Kampkommandant

Aantal posstukke : 73
Join date : 2010-02-21
Age : 50
Ligging : Boere Republiek

http://homehds.uuq.com

Terug na bo Go down

Re: Eugene Terre`Blanche is vermoor

Pos  verewigBoerSeun on Sun Apr 04, 2010 8:44 pm

FF+: National reconciliation at risk
2010-04-04 12:30

Johannesburg - A call for calm by President Jacob Zuma would not diffuse the current situation if the taunting of white people continue, Freedom Front Plus leader Pieter Mulder said on Sunday.

"...(The call) will not diffuse the current situation if (ANC youth league president Julius) Malema and the ANC are to continue with its taunting of white people by singing the 'Kill the Boer' and similar kinds of inciting songs," said Mulder.

He said Zuma had a constitutional responsibility and obligation to ensure and promote stability, order and security for all South African citizens.

"President Zuma now has to visibly show leadership and without any hesitation, publicly condemn the singing of inciting songs which could create a climate of violence in the country," he said in a statement.

"The eyes of the world will today and in the following number of months be on President Zuma and the ANC government."

The dream of national reconciliation and nation-building is at present running the risk of being destroyed, he said.

"President Zuma cannot continue to take irresponsible inciters of racial hatred and conflict under his protection."

Terre'Blanche, 69, was attacked by a man and minor who worked for him after they allegedly had an argument over unpaid wages around 18:00 in Venterdorp on Saturday.

He was attacked with a panga and pipe at his North West farm.

A 21-year-old man and 15-year-old boy were arrested for the crime.

- SAPA


http://www.news24.com/Content/SouthAfrica/News/1059/8b16a0af932444028b8eb05c48b0caa8/04-04-2010-12-30/FF+_National_reconciliation_at_risk

Die VF+ sal nou op ander se swaarmoedigheid ry so sal Solidariteit ook

_________________
n Volk met n visie is n Volk met n toekoms, n Volk met n begeerte is n Volk wat oorleef, n Volk in Jesus is n Volk met lewe, Handel in die geloof tot eer bewys aan God, Vertrou op God deur jou dade aan Hom op te dra.
avatar
verewigBoerSeun
Kampkommandant
Kampkommandant

Aantal posstukke : 73
Join date : 2010-02-21
Age : 50
Ligging : Boere Republiek

http://homehds.uuq.com

Terug na bo Go down

Re: Eugene Terre`Blanche is vermoor

Pos  verewigBoerSeun on Sun Apr 04, 2010 8:47 pm

Malema rejects 'shoot the boer' claims
2010-04-04 17:40

Ventersdorp - A top member of the Afrikaner Weerstandsbeweging said on Sunday the murder of AWB leader Eugene Terre'Blanche was "a declaration of war" by blacks against whites.

This as President Jacob Zuma appealed for calm amid growing racial tensions in the country.

AWB spokesperson Andre Visagie said the group would avenge Terre'Blanche's murder, but did not give details.

"The death of Mr Terre'Blanche is a declaration of war by the black community of South Africa to the white community that has been killed for ten years on end," Visagie said.

He echoed other members of the group in blaming a fiery youth leader for spreading hate speech that he believes led to Terre-Blanche's murder.

The ruling African National Congress disputed Visagie's statement.

Terrible deed - Zuma

"The black community has never declared war on any other nationality in South Africa," ANC spokesperson Jackson Mthembu told The Associated Press. "It is in fact incorrect and these are sentiments that fuel polarisation of the South African populace."

President Jacob Zuma appealed for calm following "this terrible deed". In a statement, he asked "South Africans not to allow agent provocateurs to take advantage of this situation by inciting or fuelling racial hatred".

Terre'Blanche's violent death - police said he was bludgeoned to death by two of his farm workers in an apparent wage dispute - also heightened the din around an ongoing controversy over ANC Youth Leader Julius Malema's performance last month of an apartheid-era song that advocates killing white farmers.

Malema on Sunday denied responsibility, during an official visit to neighbouring Zimbabwe.

"ANC will respond to that issue," he said "On a personal capacity, I'm not going to respond to what people are saying. I'm in Zimbabwe now. I'm not linked to this."
Farm murders

But an unknown number of white farmers have been killed since the end of apartheid in 1994, many of them in land disputes. Some critics blame the government's badly organised land reform programme and allege that corruption is a problem.

Police Minister Nathi Mthethwa appealed for calm and asked the public to not make assumptions about the crime.

"We call on all South Africans, across whatever divide ... to desist from making any inflammatory statements which are not going to help in any way on the case we are dealing with," said Mthethwa, who visited the crime scene.

"Nobody should obstruct us by what he or she says pertaining to this case. We want to get to the bottom of this case and we want nobody to obstruct the police in getting justice."

Relatives and friends of Terre'Blanche gathered near his home on Sunday morning to pay their respects.

The opposition Democratic Alliance party blamed increasing racial tensions for the killing.

"This happened in a province where racial tension in the rural farming community is increasingly being fuelled by irresponsible racist utterances" by two members of the governing African National Congress, said the Democratic Alliance legislator for that constituency, Juanita Terblanche.

Terblanche, no relative of Terre'Blanche, said her party did not share his political convictions but warned that the attack on him could be seen as an attack on the diverse components of South Africa's democracy.
Terre'Blanche had threatened war on South Africa's white minority government in the 1980s when it began to make what he considered dangerous concessions to blacks that endangered the survival of South Africa's white race.

Symbol of white resistance

A symbol of white resistance to democratic black majority rule, he had lived in relative obscurity in recent years but had not changed his views.

He revived the AWB in 2008 and had rallies that drew growing crowds whom he wooed with his declaration that white South Africans are entitled to create their own country, a fight he declared he would take to the International Court at The Hague.

An AWB member who said his name was Commandant Pieter Steyn noted the aptness of Terre'Blanche's name, which in French translates to "white land".

Steyn said the name is a common name among South African descendants of Dutch Huguenot settlers, and that Terre'Blanche was born with the name.

Steyn wore a khaki uniform which read "100% Boer." The uniform also had a patch of South Africa's apartheid-era flag.

Terre'Blanche launched his political career in 1973 amid growing opposition to the white minority government and its racist policies, forming the AWB with six other "patriots" of the Afrikaans-speaking whites descended from Dutch immigrants. The group wanted to create three all-white republics within South Africa in which blacks would be allowed only as guest workers.

Charismatic leader

The AWB was a semi-secret organisation for years. When it "came out" in 1979, the movement displayed Nazi-like insignia and declared opposition to any parliamentary democracy.

Terre'Blanche would arrive at meetings on horseback flanked by masked bodyguards dressed in khaki or black and became a charismatic leader for a small minority that could not envision a South Africa under the democratic rule of a black majority.

In 1983, Terre'Blanche was sentenced to a two-year suspended jail sentence for illegal arms possession, though he said the arms were planted by black opponents. The same year, two AWB militants were jailed for 15 years for conspiring to overthrow the government and assassinate black leaders.

Terre'Blanche finally was jailed in 1997, sentenced to six years for the attempted murder of a black security guard and assaulting a black gas station worker.

He became a born-again Christian in prison, and declared on his release in 2004 that his experience had convinced him that "the real hour to revive the resistance had arrived".

Terre'Blanche threatened to take the country by force if the white government capitulated to the ANC.

After the white government conceded, the ANC overwhelmingly won 1994 elections and has won every election since with more than 60% of votes.

- AP

http://www.news24.com/Content/SouthAfrica/News/1059/1448f720f2634990b73fc4ccb14a686e/04-04-2010-05-40/Malema_denies_role_in_TerreBlanche_killing

_________________
n Volk met n visie is n Volk met n toekoms, n Volk met n begeerte is n Volk wat oorleef, n Volk in Jesus is n Volk met lewe, Handel in die geloof tot eer bewys aan God, Vertrou op God deur jou dade aan Hom op te dra.
avatar
verewigBoerSeun
Kampkommandant
Kampkommandant

Aantal posstukke : 73
Join date : 2010-02-21
Age : 50
Ligging : Boere Republiek

http://homehds.uuq.com

Terug na bo Go down

Re: Eugene Terre`Blanche is vermoor

Pos  verewigBoerSeun on Sun Apr 04, 2010 8:54 pm

Township residents fear revenge
2010-04-04 18:50


Johannesburg - The murder of Eugene Terre'Blanche, the leader Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB), has been received with mixed feelings in the Tshing township in Ventersdorp.

Some believe his death signalled the beginning of hatred between whites and blacks that was experienced during Terre'Blanche's reign of terror in the area.

John Ndzima, 41, who was assaulted by Terre'Blanche, but had nothing against him said: "That is that. I'm sorry for the family."

Ndzima, a former petrol attendant was assaulted by Terre'Blanche and is now mentally unstable because of it.

His nephew, Hendrik Fanta said his uncle did not comprehend what is meant by Terre'Blanche's dead. "He does not understand you. He is forever shaking his head since he was assaulted.

"He does know that Terre'Blanche was arrested and released and cannot understand anything beyond that."

Fanta said the Ndzima family felt the pain that the Terre'Blanche family felt, but there was nothing they could do as he is dead.

He said the remaining question for his family was who was going to settle the compensation that Terre'Blanche was supposed to pay to the family.

"I'm convinced there's still money he has to pay. I want to know who is going to pay it now that Terre'Blanche is late."

Death meens nothing

A 42-year-old Israel Letlhake from Extension 3, 10km from Terre'Blanche's farm, said he was afraid to go out at night fearing that the whites might attack him to avenge Terre'Blanche's death.

"We are not safe here. That man was cruel."

At Batho Pele tavern, a group of men were drinking and said that Terre'Blanche's death meant nothing to them.

"He does not affect my life, so I don't have a problem with him dying. He is not the first person to die." said 25-year-old Tshepo Moremi.

He said he was still a little boy when Terre'Blanche allegedly terrorised residents in Tshing area.

"I don't have to believe what I've been told. I was born in a new era and I hope for the best."

Kgasop Mongwai, 27, said Terre'Blanche was a cruel man who had killed many people. "Those who kill by the sword will die by the sword," he said.

In town, a man who called himself Hannie said Terre'Blanche did not deserve to die in this cruel manner.

"He does not deserve to die like that, he was a human being and for sure he felt the pain as he [was being] chopped."

Hannie said it was too early to speculate about the situation in the small town.

"Look, it depends on whether we all understand murder as murder, or we tend to blow it out of proportion. If residents in the township are celebrating then the whites will feel offended and this might turn into chaos."

Brushes with law

Over the years, Terre'Blanche had several brushes with the law. He was released on parole about six years ago following an effective five-year prison sentence at Rooigrond for attempting to murder an employee - Paul Motshabi - and for assaulting Ndzima.

Terre'Blanche, 69, was attacked by a man and a teenager, both of whom reportedly worked for him, after they allegedly had an argument over unpaid wages around 18:00 in Venterdorp on Saturday.

He was attacked with a panga and pipe at his North West farm.

A 21-year-old man and 15-year-old boy were arrested for the crime.

- SAPA


http://www.news24.com/Content/SouthAfrica/News/1059/fa5b9a5bec8c4b20bc4386bc4099718f/04-04-2010-06-50/Township_residents_fear_revenge

_________________
n Volk met n visie is n Volk met n toekoms, n Volk met n begeerte is n Volk wat oorleef, n Volk in Jesus is n Volk met lewe, Handel in die geloof tot eer bewys aan God, Vertrou op God deur jou dade aan Hom op te dra.
avatar
verewigBoerSeun
Kampkommandant
Kampkommandant

Aantal posstukke : 73
Join date : 2010-02-21
Age : 50
Ligging : Boere Republiek

http://homehds.uuq.com

Terug na bo Go down

Re: Eugene Terre`Blanche is vermoor

Pos  verewigBoerSeun on Sun Apr 04, 2010 8:57 pm

Cele: Terre'Blanche case will be cracked
2010-04-04 14:20

Johannesburg - The Eugene Terre'Blanche murder case will be cracked, Police Commissioner General Bheki Cele said in Ventersdorp on Sunday.

"The case will be cracked and somebody will have to be punished for what happened," Cele told a press briefing shortly after visiting the Terre'Blanche family with Police Minister Nathi Mthethwa.

"We will be giving feedback to the family...and we are following all aspects (of the crime) that we are supposed to follow."

Mthethwa said the orders that had been given to police were that this case must be cracked.

"We have had some interaction with senior members of the Terre'Blanche family...and a variety of issues have been raised," he said.

The issues would be discussed at meetings expected to place this week.

"Let us find ways as South Africans...let us find a solution. There is nothing we have not been able to deal with as South Africans," said Mthethwa.

He urged citizens to allow the police to continue with their investigations so that "we can get to the bottom of this".

Mthethwa refused to be drawn on questions relating to the "kill the boer" song or politics. "I am flatly refusing to be drawn on that," he said.

Mthethwa also refused to answer questions about reports that Terre'blanche was still alive when police arrived at the crime scene on Saturday night.

North West spokesperson for Public Safety, Lesiba Kgwele said Cele and Mthethwa were warmly received by the Terre'blanche family on Sunday morning.

"They were well received by the family and Terre'Blanche's daughter, Beya even expressed appreciation and said she had confidence in the police that this matter would be concluded soon," he said.

Terre'Blanche, 69, was attacked by a man and minor who worked for him after they allegedly had an argument over unpaid wages around 18:00 on Saturday.

He was attacked with a panga and pipe at his North West farm.

A 21-year-old man and 15-year-old boy were arrested for the crime.

- SAPA


http://www.news24.com/Content/SouthAfrica/News/1059/4d3c01e0c8e44fc98e71acfbb2fa2bef/04-04-2010-02-20/Cele_TerreBlanche_case_will_be_cracked

_________________
n Volk met n visie is n Volk met n toekoms, n Volk met n begeerte is n Volk wat oorleef, n Volk in Jesus is n Volk met lewe, Handel in die geloof tot eer bewys aan God, Vertrou op God deur jou dade aan Hom op te dra.
avatar
verewigBoerSeun
Kampkommandant
Kampkommandant

Aantal posstukke : 73
Join date : 2010-02-21
Age : 50
Ligging : Boere Republiek

http://homehds.uuq.com

Terug na bo Go down

Re: Eugene Terre`Blanche is vermoor

Pos  Admin on Sun Apr 04, 2010 11:10 pm

Eugene Terre’Blanche is dood. Vermoor. Terre’Blanche was sinoniem met Boer. Een en dieselfde.

Die aanslag op sy lewe is ‘n aanslag op die Boerevolk.

“Kill a farmer, kill a Boer!”

─ is die slagspreuk van die Satan self.



Iemand wat dit ontken verstaan nie die betekenis van woorde nie. Sy moordenaars, so word beweer is swartes van 21 en 16 jaar. Dit is die ouderdom van die ondersteuners van die ANC Youth League. Met ander woorde ondersteuners van die swart rassis Julius Malema wat haatliedjies sing dat witmense doodgemaak moet word.



Die leuen wat die VF+ verkondig dat die moord nie ‘n plaasmoord is nie maar ‘n loongeskil, verdien die grootste minagting en ver­wer­ping. Maar dit is die funksie van skoothondjies wat aan ANC possies kleef.



Malema was nou in Zimbabwe met die goedkeuring van Jacob Zuma. Zuma is die leier van die ANC. Die ANC wil konstitusionele hof toe gaan om hofbevele teen die haatliedjies omver te werp. Goeie demokrasie!



Wie nog enige twyfel het of die aanslag teen Terre’Blanche nie ook ‘n aanslag teen die Boervolk en die witman is nie moet gaan vir ‘n kop ondersoek.



Die “proefneming” van die reënboognasie is net so verganklik soos die reënboog self en sal die hitte van die waarheid nie kan oorleef nie.



As die witman in SA na ‘n teken sou soek dat sy kop op die blok is het hy ‘n klinkklare sein gekry vanaf Ventersdorp.



Dit is tyd vir die witman en die Boerevolk om te besef dat hy of móét veg of bereid moet wees om te sterf.



Witman word wakker! Dit is opstaantyd!

Van Oom Piet

Admin
Administrateur
Administrateur

Aantal posstukke : 84
Join date : 2010-02-21

http://bbbeweging.forumotions.net

Terug na bo Go down

Re: Eugene Terre`Blanche is vermoor

Pos  Hendrik Muller on Mon Apr 05, 2010 10:59 am

Ek se ons gaan in die hof van die 2 kaf==== hoor en dan raak hulle weg en hulle sit met huise en motors wat j.m. vir hulle gaan koop. Ek wonder of hulle nie ook Zim. kaf--- is nie

Boere Groete
Hendrik
avatar
Hendrik Muller
Burger
Burger

Aantal posstukke : 54
Join date : 2010-03-19

Terug na bo Go down

Re: Eugene Terre`Blanche is vermoor

Pos  Admin on Mon Apr 05, 2010 11:18 am

‘My broer se gesig is fyngekap’
2010-04-04 22:21

Linda de Beer

Ventersdorp. – “My broer se gesig is fyngekap. Dit was ’n wrede moord.”

Dit was gister die woorde van mnr. Eugène Terre’Blanche se enigste broer, Andries, aan tientalle emosionele boere en lede van die AWB by die ingang na Terre’Blanche se plaas buite dié dorp.

Hy het boere gevra om môre in hul massas na die Ventersdorpse landdroshof op te ruk vir die verskyning van sy broer se twee vermeende moordenaars, wat glo vir hom gewerk het.

Die haatspraak teen boere deur mnr. Julius Malema, ANC-jeugligaleier, hou volgens Terre’Blanche se familie, boere en AWB-lede direk verband met die aanval op hom.

Terwyl die familie mense gemaan het om kalm te bly, het mnr. André Visagie, sekretaris-generaal van die AWB, prontuit verklaar dié organisasie gaan sy leier se dood wreek.

“Die AWB het besluit hy het geen ander keuse as om homself te bewapen en ons leier se dood te wreek nie,” het Visagie gesê. Tog het hy lede gemaan om vir eers “rustig” te bly sodat Terre’Blanche “in vrede” begrawe kan word.

Mnr. Nathi Mthethwa, minister van polisie, het geweier om hom oor ’n “politieke saak” uit te laat toe hy herhaaldelik gevra is oor Malema se uitsprake en of die regering enigsins optrede teen hom beplan.

“Kom ons bly kalm en laat die polisie toe om by die kern van die saak uit te kom,” het Mthethwa op ’n mediakonferensie in die raadsaal van die Ventersdorpse munisipaliteit gesê.

“Ek gaan nie by ’n politieke bespreking ingesleep word nie. Eugène Terre’Blanche is vermoor. Die polisie ondersoek hoekom dit gebeur het.”

Mthethwa en genl. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, het Terre’Blanche se weduwee, Martie, by die egpaar se dorpshuis besoek voordat hy boere en ander familielede op die plaas te woord gestaan het.

Die media is nie toegelaat om die plaas te betree nie. Forensiese deskundiges was laat gistermiddag nog op die toneel besig.

Twee plaaslike polisielede het eergistermiddag laat op Terre’Blanche se verminkte lyk op sy bed in die opstal van sy plaas, Witrandjiesfontein, afgekom.

Dit was nadat die polisie ’n oproep oor ’n beweerde aanranding op die plaas gekry het.

’n Kapmes en ’n knopkierie is by die lyk gekry. Alle aanduidings is dat hy geslaap het toe hy aangeval is, het kapt. Adéle Rautenbach, polisiewoordvoerder in Noordwes, gesê.

Beeld het verneem ’n kapstok het in ’n ander vertrek in die huis omgeval gelê, terwyl dit ook gelyk het of daar met Terre’Blanche se wit Corsa-bakkie gepeuter is om dit te steel.

’n Venster van die huis is gebreek, maar die polisie het toegang verkry deur ’n deur wat nie gesluit was nie.

Die twee verdagtes, onderskeidelik 15 en 28 jaar oud, is kort ná die moord aangekeer waar hulle langs ’n grondpad in die distrik geloop het.

Terre’Blanche se selfoon is glo in hul besit gevind. Hulle is na verneem word gister teruggeneem na die toneel om uitwysings te doen.

Die boeregemeenskap het inligting verwerp dat ’n loongeskil die motief was. Daar was glo ’n woordewisseling tussen Terre’Blanche en die verdagtes oor agterstallige betaling.

“Hoe onderhandel jy met iemand as hy vas aan die slaap in sy bed is? Klim jy deur ’n venster om met iemand te onderhandel?” het ene Sean, ’n plaaslike boer, gesê.

http://www.beeld.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1928/a504e75b86e14ae2ac4d2f6e04d50ca2/04-04-2010-10-21/%E2%80%98My_broer_se_gesig_is_fyngekap%E2%80%99

Admin
Administrateur
Administrateur

Aantal posstukke : 84
Join date : 2010-02-21

http://bbbeweging.forumotions.net

Terug na bo Go down

Re: Eugene Terre`Blanche is vermoor

Pos  Admin on Mon Apr 05, 2010 11:24 am

Hierdie wil ek graag duidelik maak
Die media en die anc en sussieboy malema wil graag die rede gee as loon verskille

Want hulle weet as dit moet uitkom dat die aanhitsing met die lied Kill the Boer gekoppel word aan die moord het ons n burger oorlog
sodoende gaan dit ook deur die howe aanvaar maar ons moet ons dwars neersit
want as die howe en die media met dit gaan hardloop wil hulle weer die blaam op die Boer plaas en ons moet dit keer met alle maniere

Admin
Administrateur
Administrateur

Aantal posstukke : 84
Join date : 2010-02-21

http://bbbeweging.forumotions.net

Terug na bo Go down

Re: Eugene Terre`Blanche is vermoor

Pos  Admin on Mon Apr 05, 2010 11:41 am

Sy hart’s in stukke, sê Steve

2010-04-04 22:21



Steve Hofmeyr Foto: Brendan Croft



Mnr. Julius Malema is voort- aan aandadig aan enige moord waarin ’n “swart mens” ’n “wit mens” vermoor.

Dit
was gister Steve Hofmeyr se reaksie op die moord op die AWB-leier mnr.
Eugène Terre’Blanche eergisteraand op sy plaas Witrandjiesfontein,
buite Ventersdorp.

“Dit het my hart f****n gebreek,” het Hofmeyr telefonies vanuit Oudtshoorn, waar hy die KKNK bywoon, gesê.

Hofmeyr
het bygevoeg hy en Andries Botha, sy kitaarspeler, het saam met ander
mense in ’n restaurant in die dorp gesit en eet toe hulle die nuus hoor.

Volgens Hofmeyr is die moord op Terre’Blanche “’n voorbeeld waarom ons sê Malema mag nie mense aanhits nie”.

Hy
het gesê hy sien ’n dag kom wanneer iemand wat van moord aangekla word,
ter versagting gaan voorhou: “My leier (Malema) het gesê ek moet dit
doen.”

Hofmeyr het gesê sy politieke oortuigings stem nie met
Terre’Blanche s’n ooreen nie omdat dié ’n generasie voor hom is, maar
hy het gesê hy het die laaste ruk ’n paar gesprekke met hom gevoer en
is daarvan oortuig dat Terre’Blanche as “?’n ander man” uit die tronk
gekom het.

Hofmeyr het Terre'Blanche as die “laaste
vergestalting van die erfenis waarvoor ons baklei het”, beskryf en gesê
Terre’Blanche se “vrae is nog nie beantwoord nie”.

Die sanger
het bygevoeg hy het Terre’Blanche voorheen belowe om hom te besoek om
“navorsing oor die regse retoriek” te doen, maar hulle het nog nie ’n
datum vasgemaak nie. “Ek gaan my afspraak met hom nakom.”

Om dié rede hoop hy om Ventersdorp Donderdag te besoek.

Anton Goosen het ook die voorval veroordeel. “Een mens mag nie ’n ander doodmaak nie,” het hy verklaar.

Volgens hom moet mense wag totdat hulle feite het voordat hulle die moord met Malema se “skiet die Boer”- uitlatings verbind.


http://www.beeld.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1928/16fa2353f98849cca4248fcd35ad3bd6/04-04-2010-10-21/Sy_hart%E2%80%99s_in_stukke,_s%C3%AA_Steve

Admin
Administrateur
Administrateur

Aantal posstukke : 84
Join date : 2010-02-21

http://bbbeweging.forumotions.net

Terug na bo Go down

Re: Eugene Terre`Blanche is vermoor

Pos  Admin on Mon Apr 05, 2010 12:43 pm


Anger and anxiety after Terreblanche murder


Terreblanche followers once sought to terrorise but now say they are victimised
The murder of white supremacist leader Eugene Terreblanche has
sent shock waves across South Africa and prompted nervous calls for
calm. In the town of Ventersdorp many are angry at what they say is a
climate in which violence against Afrikaners is encouraged, as the
BBC's Karen Allen reports.
This murder has the power to
unleash the demons of deep-seated racial hatred that have bedevilled
this country for three centuries. There have been more than
3,000 murders of Afrikaner farmers in remote homesteads like this since
the end of apartheid 16 years ago. But from the moment I arrived in Ventersdorp it was clear this was no ordinary farm murder. Police
had suddenly been drafted in numbers to assist the investigation and a
wave of journalists had descended on this small town this Easter
Sunday. 'Kill the Boer' songThe potentially
explosive impact of this killing was also clear from the appearance of
the police minister and his commissioner of police, who arrived early
and took charge of the murder investigation.

Both men took great pains to point out that this murder was a simple
case involving two of Mr Terreblanche's farm workers, who are accused
of attacking him in a dispute over their wages and bludgeoning him to
death. They will appear in court charged with the murder on Tuesday. But
the very presence of South Africa's two top law enforcement officials
and President Zuma's early appeal for calm after the murder were
further indications that everyone in South Africa knows that this is
not an "open and shut case". Eugene Terreblanche's farm stands
on rich agricultural land at the end of a long field. The farmhouse
itself lies in a copse of trees deep in what South Africans call the
Platteland, those flat fertile farming acres which stretch all the way
north to the Botswanan border. There is now police tape at the
entrance to the farm and a stream of police, journalists and mourners
mill around seeking to know more about what happened inside on Saturday
night, and fearful of what may follow in the wake of this murder. It
comes at a time of tension when Afrikaner farmers have objected in the
courts to ANC Youth League chief Julius Malema singing in public the
old struggle song "Kill the Boer". They say the constant
refrain of this song which dates from apartheid times incites people to
kill white farmers. For its part the ANC and Julius Malema have
defended the song as part of the country's historical legacy and
therefore legitimate to be sung at public rallies. Now the debate has taken a more sinister turn. 'Cowardly'We
had a plethora of news conferences in Ventersdorp - first Mr
Terreblanche's grief-stricken brother Andries made a statement. The
family were gathered in front of a house with an ox wagon parked on the
front lawn.




Flowers on the gate of Mr Terreblanche's farm



The ox wagon is a symbol of South Africa's white settlers and how
they trekked inland from the Cape to found the old Boer republics which
were swept away in the Boer War. Then Johan Potgieter of Mr
Terreblanche's Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB) said that his
leader's murder was related to the "shoot the Boers dead" comments made
by Mr Malema. He called on the government to take action to stop what
he called cowardly murders of Afrikaner farmers. Meanwhile,
Police Minister Nathi Mthethwa was keen to dismiss such linkage between
the murder and the recent controversy surrounding Mr Malema's
insistence on singing "Kill the Boer" at every public opportunity. Mr
Mthethwa told reporters here: "This is a sensitive matter - it is not a
political case and we should allow the police time to do their job."




Julius Malema defends his right to sing about killing Boers



Another man keen to dismiss linkage between Mr Terreblanche's murder
and the "Kill the Boer" song is Julius Malema himself. He is currently
in Zimbabwe where he denied responsibility and said: "I'm not going to
respond to what people are saying. I'm in Zimbabwe. I'm not linked to
this." But on Saturday at a rally in Harare he defended the
song: "We are not allowed to sing liberation songs in South Africa but
we are not going to stop. We are prepared to go to jail." In a
reference to last week's court order preventing him from singing the
songs on the grounds that it was considered a race-hate crime he
commented: "This is the court ruling of the white men in South Africa
but we are not going to obey it." Here in Ventersdorp everyone
seems to be blaming him for creating the climate in which violence
against Afrikaner farmers is instigated and they are angry - and that's
why President Zuma has felt the need to make his appeal for calm as a
nervous nation tries to come to terms with the implications of Mr
Terreblanche's death.

http://news.bbc.co.uk/2/hi/africa/8602967.stm

Admin
Administrateur
Administrateur

Aantal posstukke : 84
Join date : 2010-02-21

http://bbbeweging.forumotions.net

Terug na bo Go down

Re: Eugene Terre`Blanche is vermoor

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.