BBSK ondersteuning

Go down

BBSK ondersteuning

Pos  Admin on Mon Apr 05, 2010 10:04 pm

Ons is besig om die Vaaldriehoek in areas op te verdeel vir beter beveiliging
Ons doen dit om probleem areas te identifiseer asook hulp benodigdhede soos armoede onder ons volk
ons gaan net ons volk help

ons gaan ook brandpunte en veilige hawens identifiseer

ons gaan n register opstel en sodoende wil ons almal wat betrokke wil raak met die veiligheid en so ook benodigdhede van die volk. Kan daar hulle inligting plaas wat net deur die administrateur gesien en bewerk sal word
Die tyd is verskriklik min as ons na die gebeure kyk wat oopgevlek word deur Eugene Terre'Blanche se dood

nou moet ons reg organiseer om die voortbestaan van die Boervolk in Suid Afrika te kan beskerm en te verseker

enige navrae kan julle my PM

of julle kan my epos

Admin
Administrateur
Administrateur

Aantal posstukke : 84
Join date : 2010-02-21

http://bbbeweging.forumotions.net

Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.