Eenheid, Solidariteit by Oom Eugene se begrafnis

Go down

Eenheid, Solidariteit by Oom Eugene se begrafnis

Pos  Admin on Tue Apr 06, 2010 12:07 am

Eenheid, Solidariteit by Oom Eugene se begrafnis







Mede Jeug, Afrikaners en Boere van Suid Afrika,

Ek haal my hoed af vir die bereidwilligheid van Groepe en Organisasies
om hulle verskille opsy te plaas en as Boere 'n Eenheid in nommers vir
Solidariteit te toon by Oom Eugene se begrafnis Vrydag 12h00 in
Ventersdorp.

Op die oomblik in ons Geskiedenis is Oom Eugene die Boere Leier volgens die buite wereld en hulle media.

Die AWB word deur ons media en ministers afgemaak as 'n klein splinter organisasie.

Ons wil 100 000 mense of 500 000 mense graag in Ventersdorp sien Vrydag.

Ek self gaan my bes probeer om daardie dag af te kry sodat ek dalk saam met vriende redelik vroeg kan deur ry daarheen.

Bid groot asseblief dat baie mense opdaag net om te wys dat die AWB glad nie 'n klein groep is nie.

Maar eerder dat ons Een groot Volk vol eners denkende Blanke, Afrikaners en BOERE is!!!

Ek doen 'n versoek vir mense om ander hier in te lig of daar vervoer
aangebied kan word of saamry geleenthede bestaan vir mense wat na die
begrafnis toe wil gaan. Kan iemand 'n Bus per dorp aanbied om mense
soontoe en terug te vervoer van sentrale punte af asseblief.

Mense, as ons hierdie geleentheid nie gebruik nie gaan die waffers dink
dat hulle vrywaring kry om hulle oorlog wat tans onder die beesmis
gevoer word, te intensieveer.

Hierdie is Ons Blanke Volk se laaste kans om respek af te dwing deur in
massa op te daag sodat ons ook die Gelofte van Bloed rivier dalk af kan
lê daar en dan na die begrafnis.

Ek weet nie hoe julle voel nie maar dit voel asof die hemel huil. Dit reën min of meer aanhoudend...

My dank aan die Volgende Organisasies wat ek of wat my per foon
gekontak het om hulle by hierdie aksie aan te sluit en al hul lede te
verwittig;

Boerevolk Trust (Paul Bennet - Leier)
Suidlanders (Joseph - Onderleier)
Brandwag ( Jan - Leier )


Asook ander groepe wat op hulle forums dieselfde Aksie begin loods;

Die Boerejeug Verenigings Raad (Ek weet nie wie hulle leier is nie)

U is welkom om U organisasie se naam hier by te kom voeg en dalk U hulp aan ons lede te bied i.v.m. vervoer.

Respekteer die familie se versoek asseblief - Geen Vlae tydens die begrafnis nie.


Groete
BPK
Boerevryheid

Admin
Administrateur
Administrateur

Aantal posstukke : 84
Join date : 2010-02-21

http://bbbeweging.forumotions.net

Terug na bo Go down

Re: Eenheid, Solidariteit by Oom Eugene se begrafnis

Pos  Admin on Tue Apr 06, 2010 12:11 am

Ek het so pas my naam opgesit

Enige iemand wat ook wil saam gaan kan met my dit bevestig
PM my

hierdie is n saak van nasionale belang

Kom ons wys die wêreld dat die Volk bestaan en dit is warm om die hart

Admin
Administrateur
Administrateur

Aantal posstukke : 84
Join date : 2010-02-21

http://bbbeweging.forumotions.net

Terug na bo Go down

Re: Eenheid, Solidariteit by Oom Eugene se begrafnis

Pos  verewigBoerSeun on Wed Apr 07, 2010 4:20 pm

Wie gaan almal nog kom na Mnr EN Terre'blanche se ter aarde neerlegging


Ek gaan en sal graag nog so drie mense saam vat wat nie vervoer het nie

_________________
n Volk met n visie is n Volk met n toekoms, n Volk met n begeerte is n Volk wat oorleef, n Volk in Jesus is n Volk met lewe, Handel in die geloof tot eer bewys aan God, Vertrou op God deur jou dade aan Hom op te dra.
avatar
verewigBoerSeun
Kampkommandant
Kampkommandant

Aantal posstukke : 73
Join date : 2010-02-21
Age : 50
Ligging : Boere Republiek

http://homehds.uuq.com

Terug na bo Go down

Re: Eenheid, Solidariteit by Oom Eugene se begrafnis

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.