NB !!!!!!!!!!!!! Sensitiewe mense moenie hierna kyk nie asb wees gewaarsku

Go down

NB !!!!!!!!!!!!! Sensitiewe mense moenie hierna kyk nie asb wees gewaarsku

Pos  Admin on Tue Apr 06, 2010 6:23 pm

Die kastige
strydliedjies




Pamflet
bevat foto’s van vrouens en ‘n kind wat aangeval was en sensitiewe lesers word
gewaarsku om eie diskresie te gebruik.




Die teenstrydighede en ooglopende
onwaarhede wat deur die ANC verkondig word en die houding van die hoërhowe en
wit regters in hulle uitsprake, maak interessante maar onheilspellende
leesstof.




Die ANC se teenkanting teen die
uitsprake van die Johannesburgse en Pretoriase Hoërhof wat die ANC na die
konstitusionele hof wil verwys, berus daarop dat die ‘swartstryders’ as deel van
hulle ‘bevrydingstryd’ gesing het dat die Boere doodgemaak moet word omdat hulle
verkragters is. Dit is wel waar dat ‘Boere’ in die tyd van apartheid ook na die
blanke polisie vcerwys het en dit gaan in alle geval die ANC se verweer by die
konstitusionele hof wees.




Ziyarapa
lezinja (these dogs are raping)
dubula dubula (shoot shoot)
ay iyeah

dubula dubula (shoot shoot)
Ziyarapa lezinja (these dogs are
raping)
dubula dubula (shoot shoot)
ay iiiyo
dubula dubula (shoot
shoot)








Niks is verder van die waarheid af as
daardie siening nie en dit is ‘n
deursigtige poging om
die rassehaat teen witmense te verbloem. As die witmense verkragters was waarom
die aanslag teen ou vrouens en jong dogters Vir wie kon hulle verkrag het.
Wanneer was die ou dames en onskuldige kinders polisiemanne? Of is dit ‘n geval
van al wat leef en beef wat wit is met ‘die banvloek getref’ moet word!
(Sien 3
foto’s onderaan)




Dit is die ANC en die swartes se
allesvernietigende haat teen
witmense wat in die strydkrete tot uiting kom




Witmense het die doodstraf opgelê vir
verkragting. Wat doen die ANC? Hulle stel verkragters aan in hoë
posisies!!!




Hierdie sogenaamde strydliedjies is
niks anders as ‘n bloeddorstige oorlogskreet wat deur witmense hand en tand
beveg moet word nie.




Behalwe die eindelike doelwit om al
wat wit is, gelyk te maak met die grond is daar tussentydse aksies wat geloods moet word deur die ANC om
die witmense aan die slaap te hou vir die finale hou. Wie so blind is dat hy nie
wil sien nie, sal die slagoffer word van sy eie
naïewiteit.




Die volgende aksie gaan wees om die
regbank te ‘transformeer’ en van die wit regters ontslae te raak omdat hulle nie
polities korrekte uitsprake gemaak het nie. Van daardie oomblik sal dit nag wees
vir ‘n witman in ‘n swart hof.
Die toestand moet direk op
die brood van die volksverraaiers soos FW de Klerk en sy NP-genote gesmeer word
gesmeer word.




As die sogenaamde non-Blacks soos
Desmond Tutu ons beskryf, moet ons gereed maak vir ‘die finale oplossing’, Dit sal
selfmoord wees om dit nie te doen nie. Daarom moet ons ons eie grondgebied kry
waar ons vry kan wees om onsself te regeer. Moenie afgetrek word na die dieptes
deur knegte, paaiers, poefters en possiesoekers nie.Ons het genoeg gehad van die
saamlopers soos dieBreyten
Breytenbach’s, wat nou hulle eie maaksels onder die klippe
steek.




Witman
word wakker! Dit is opstaantyd!!































































































Die foto’s is skokkend
. Name word weerhou. Die pamflet is
opgestel voor die moord op Eugene
Terre’blanche.




Opgestel en uitgegee deur Piet
Rudolph vir die Aksiekomitee, Orde Boerevolk


albei van Posbus 49018, Hercules,
Pretoria. E-pos:
piet.rudolph@gmail.com

Admin
Administrateur
Administrateur

Aantal posstukke : 84
Join date : 2010-02-21

http://bbbeweging.forumotions.net

Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.