Polisieklopjagte op Afrikaners op pad!

Go down

Polisieklopjagte op Afrikaners op pad!

Pos  Admin on Wed Apr 07, 2010 3:36 pm

Polisieklopjagte op Afrikaners op pad!




PRAAG het so pas van 'n bron binne die
Suid-Afrikaanse Polisiediens verneem dat klopjagte op Afrikanerleiers
en sogenaamde "regses" uitgevoer gaan word. Huise gaan deursoek word
vir onwettige wapens, plofstof en opruiende materiaal. Blykbaar gaan
daar selfs voorwerpe geplant word by mense wat as hinderlik vir die
regering beskou word.

Volgens ons bron is die polisie bewus
van die ontevredenheid en pogings van Afrikanergroepe om te begin
mobiliseer nĂ¡ die moord op Eugene Terre'Blanche en gemoedere wat hoog
loop oor geweldsmisdaad, Malema se uitsprake en dreigemente van
plaasbesettings deur sowel Malema as die minister van grondsake, Gugile
Nkwinti.

Die doel van die polisieklopjagte gaan tweeledig wees:

  • om aan die buiteland te demonstreer
    dat die ANC steeds "in beheer" van die land verkeer en in staat is om
    enige verset in die kiem te smoor;
  • om Afrikaners te intimideer om enige voorbereidings tot verset, opstand of selfverdediging te laat vaar.


Intussen is duisende Afrikaners besig
om op te ruk na Ventersdorp om Eugene Terre'Blanche se begrafnis Vrydag
om 12.00 by te woon.

Volgens interne e-posberigte gaan die
Vryheidsfront Plus 'n amptelike afvaardiging onder leiding van dr.
Pieter Mulder na die begrafnis stuur en die provinsiale bestuur van
Gauteng sal ook in volle sterkte teenwoordig wees.



http://praag.co.za/index.php?option=com_content&view=article&id=7723:polisieklopjagte-op-afrikaners-op-pad&catid=36:afrikaanse-nuus&Itemid=401

Admin
Administrateur
Administrateur

Aantal posstukke : 84
Join date : 2010-02-21

http://bbbeweging.forumotions.net

Terug na bo Go down

Re: Polisieklopjagte op Afrikaners op pad!

Pos  Hendrik Muller on Thu Apr 08, 2010 5:59 am

Geen probleem wag vir hulle. Net nog bewyse teen hulle.

Boere Groete
Hendrik
avatar
Hendrik Muller
Burger
Burger

Aantal posstukke : 54
Join date : 2010-03-19

Terug na bo Go down

Re: Polisieklopjagte op Afrikaners op pad!

Pos  verewigBoerSeun on Thu Apr 08, 2010 10:16 am

stem saam maak die Boer de M0er in
ons is reg

_________________
n Volk met n visie is n Volk met n toekoms, n Volk met n begeerte is n Volk wat oorleef, n Volk in Jesus is n Volk met lewe, Handel in die geloof tot eer bewys aan God, Vertrou op God deur jou dade aan Hom op te dra.
avatar
verewigBoerSeun
Kampkommandant
Kampkommandant

Aantal posstukke : 73
Join date : 2010-02-21
Age : 51
Ligging : Boere Republiek

http://homehds.uuq.com

Terug na bo Go down

Re: Polisieklopjagte op Afrikaners op pad!

Pos  FaanPret on Tue May 25, 2010 6:10 pm

Het vandag so vinnig met Scrooge op die foon gesels en hy het my gewaarsku dat my foon getap is ... die man het oor vir sulke goed. So dinge is oppad ....

FaanPret
Pen Kop
Pen Kop

Aantal posstukke : 4
Join date : 2010-05-25

Terug na bo Go down

Re: Polisieklopjagte op Afrikaners op pad!

Pos  Scrooge on Wed May 26, 2010 7:20 am

Faan jy kan verseker wees dit is so. Dit is maklik om uit te vind. net voor jou foon lui maak hy `n sekere geluid. Indien hy daai 2 biep geluide maak is jy verseker. Jy kan maar jou eie nommer bel van `n ander foon af en hoor.
avatar
Scrooge
Burger
Burger

Aantal posstukke : 29
Join date : 2010-03-23
Ligging : Ooste

Terug na bo Go down

Re: Polisieklopjagte op Afrikaners op pad!

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.