Boere Eenheid Forum het 'n nuwe adres

Go down

Boere Eenheid Forum het 'n nuwe adres

Pos  Katryntjie on Fri Oct 08, 2010 9:23 am

Besoek ons by: http://boereenheid.phpbb3now.com
Boekmerk dan die skakel

Die vorige forum is in sy totaliteit van die internet verwyder agv duistere redes onbekend aan ons.

Ons het nie gaan le nie, en het onmiddelik ingespring en 'n nuwe tuiste geskep. ONS SAL NIE STIL WORD NIE!

Ons nooi elke iedere lid van die volk uit om ons te besoek by die bogenoemde skakel. Kom registreer vandag nog en raak weer deel van ons projekte, soos die boereplaas, blanke armoede verligting en opheffing van mede volksgenote! Registrasie is gratis en u ontvang dan n kort maandelikse nuusbrief om op hoogte te bly.

SIRKULEER ASSEBLIEF SODAT ALMAL KAN KENNIS NEEM!

http://boereenheid.phpbb3now.com/index.php
avatar
Katryntjie
Pen Kop
Pen Kop

Aantal posstukke : 7
Join date : 2010-03-17

Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.