Luister na so n groot mond

Go down

Luister na so n groot mond

Pos  verewigBoerSeun on Wed Mar 17, 2010 3:28 pm

Dié wat WB-sokker wil ontwrig, ‘sal verbrysel word’
2010-01-10 22:25

Amanda Roestoff

Enigiemand wat dit oorweeg om die veiligheid van vanjaar se Wêreldbeker-sokkertoernooi in Suid-Afrika in die gedrang te bring, sal “verbrysel” word.

Dié driftige waarskuwing kom van mnr. Makhenkesi Stofile, minister van sport en ontspanning, nadat hy gister ’n welwillendheidsbesoek aan Kodjovi Obilale (25), gewonde plaasvervangerdoelwagter van Togo, in die Netcare Milpark-hospitaal in Johannesburg gebring het.

Obilale is Vrydag twee keer in die rug geskiet in ’n aanval op Togo se nasionale sokkerspan.

Die aanval het plaasgevind kort nadat die span deur die Kongo in die Cabinda-enklawe van Angola vir die Afrika-nasiesbeker-sokkertoernooi aangekom het. Die toernooi begin vandag in Angola.

Obilale is eergister na Suid-Afrika gevlieg (berig hiernaas).

Twee mense is dood en agt gewond in die masjiengeweeraanval op die span se bus waarvoor ’n splintergroep van die Flec-separatiste (Bevrydingsfront vir Cabinda) verantwoordelikheid aanvaar het.

Togo sou vandag in Cabinda teen Ghana speel, maar dié land se owerheid het sy span gevra om hom uit veiligheidsoorweging te onttrek, is berig.

Stofile het hom sterk uitgespreek teen berigte in die plaaslike en internasionale media dat die veiligheidsmaatreëls vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi in Suid-Afrika weens die aanval in Cabinda in die gedrang is.

Hy het dié bespiegeling as “laag” bestempel.

“Die aanval in Cabinda is ’n politieke probleem. Dié wat die aantygings maak, kan nie dit wat in een land gebeur met ’n ander land vergelyk nie,” het Stofile bygevoeg.

Hy het gesê sy departement het dit goedgedink om as “surrogaat-ouers” vir Obilale op te tree omdat Togo nie ’n ambassade in Suid-Afrika het nie en daar is niemand wat na die jong speler se belange kan omsien nie.

“Hier kan hy net die beste behandeling van wêreldgehalte ontvang. Hy is in geen lewensgevaar nie en sal ordentlik herstel,” het Stofile gesê.

Die minister het grappenderwys gesê hy is eintlik bly Obilale was by sy besoek onder verdowing omdat hy wat Stofile is nie Frans kan praat nie.


http://www.beeld.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1928/8a096170f68b4cd88ba8df797bfe9afe/10-01-2010-10-25/Di%C3%A9_wat_WB-sokker_wil_ontwrig,_%E2%80%98sal_verbrysel_word%E2%80%99


Ken hierdie swaap die verskil tussen Charcoal en gunpowder
of n kers en n dinamiet stokkie


Man jy kan met hierdie koolkoppe toor
geen wonder hulle glo aan toordokters en samgomas nie
avatar
verewigBoerSeun
Kampkommandant
Kampkommandant

Aantal posstukke : 73
Join date : 2010-02-21
Age : 50
Ligging : Boere Republiek

http://homehds.uuq.com

Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.