Ek wil graag hierdie vraag vrae

Go down

Is Die BoerVolk en die Afrikaner dieselfde Volk

100% 100% 
[ 9 ]
0% 0% 
[ 0 ]
0% 0% 
[ 0 ]
 
Stemtotale : 9

Ek wil graag hierdie vraag vrae

Pos  verewigBoerSeun on Wed Mar 17, 2010 6:24 pm

Die Boere het die Groot trek mee gemaak
Hulle het in Transvaal en so ook in Oranje Vrystaat kom woon nadat hulle groot opofferinge gemaak het

Afrikaners is die ou Cape Dutch mense
na die ABO2 het hulle hulle self hier kom tuis maak onder die Britte

As jy verdere inligting wil bekom gaan deur die Forum daar is n draad wat die Valse Identiteit bespreek en so ook Die Geskiedenis van die Boer


BG
vBS
avatar
verewigBoerSeun
Kampkommandant
Kampkommandant

Aantal posstukke : 73
Join date : 2010-02-21
Age : 50
Ligging : Boere Republiek

http://homehds.uuq.com

Terug na bo Go down

Nie n manier nie

Pos  Admin on Wed Mar 17, 2010 8:04 pm

Die Boervolk en die Afrikanerdom kan nie en sal nie een volk ooit kan wees nie
Die Afrikanerdom is soos groente sop alles kan daarin gegooi word
Selfs die Kleurlinge van die Kaap wat baie uit gewese maleise slawe is noem hulle selfs Afrikaners
Jode soos die Oppenheimer familie noem hulle Afrikaners

As ons gaan kyk na die geskiedenis van die Boer en die self opgestelde geskiedenis van die Afrikaner
Sal ons sien dat Afrikaner n terme is maar nie n Volk nie dit is hoekom jy dit nie kan noem as die Afrikanervolk nie maar wel n Afrikanerdom

Die ATKV en menige Afrikaanse Organisasies is een bewys van hulle gemengde rasse

Na die ABO2 het Lord Milner geweet die Boere gaan weer opstaan om hulle lande Die Republiek Van Transvaal en die Republiek van Oranje Vrystaat terug te vat
Sodoende het hy die grense tussen Natal en die Kaap oop gestel om vermenging te bewerkstellig
en om die Boere wat groot verliese gely het (volgens hulle reeds uitgedunde nasie in die Konsentrasie kampe) die minderheid sal wees
Van daardie tyd het die woord oor almal gekom
n Nasie soos die Afrikaner hoort nĂªrens het geen geskiedenis behalwe vanaf 1902
Daarom dat hulle die Boervolk se geskiedenis gesteel het en dit verdraai het na hulle smaak
Alles na 1902 was onder die woord Afrikaner gedruk om sodoende die Boer se geskiedenis te steel

Admin
Administrateur
Administrateur

Aantal posstukke : 84
Join date : 2010-02-21

http://bbbeweging.forumotions.net

Terug na bo Go down

Afrikaner die bastard volk

Pos  Ice_Age0 on Thu Mar 18, 2010 11:06 pm

Volgens my sal die Afrikaners nooit bestaan het nie as dit nie was vir die Britte se tipe gevegs kode nie

om vroue en kinders in konsentrasie kampe te plaas en die Boere se plase af te brand is nie n geveg nie
dit is n tipe gyselaars drama waar hulle elke lid van die Boervolk as n gyselaar gehou was selfs die manne wat geveg het was n gyselaar deur hulle families

tog is net snaaks dat ons nie dit uitwys as oorlog misdade nie
maar daarvoor het die Afrikanerdom gesorg
hulle was die eintlike parasiete van n oorlog wat nooit moes gebeur het nie
maar elke afstammeling van die oorlog misdadigers sal hulle verantwoording moet doen voor ons Almagtige God


As die nie was vir die Afrikaner broederbond of die Jode nie sou Brittanje nooit die oorlog kon volhou nie
avatar
Ice_Age0
Burger
Burger

Aantal posstukke : 41
Join date : 2010-03-18

http://bbbeweging.noadsfree.com

Terug na bo Go down

Re: Ek wil graag hierdie vraag vrae

Pos  Hendrik Muller on Fri Mar 19, 2010 6:38 pm

As dit nie vir die Afrikaners (de klerk) was nie was ons nog in beheer van die land. Dan kon ons vir ou Mal Ka---
vandag lekker geskop het.

Boere Groete
Hendrik
avatar
Hendrik Muller
Burger
Burger

Aantal posstukke : 54
Join date : 2010-03-19

Terug na bo Go down

FW en sy trawante

Pos  Admin on Fri Mar 19, 2010 7:44 pm

Hendrik Muller skryf:As dit nie vir die Afrikaners (de klerk) was nie was ons nog in beheer van die land. Dan kon ons vir ou Mal Ka---
vandag lekker geskop het.

Boere Groete
Hendrik



As dinge reg gedoen was van die begin van ABO2 sou ons verseker vandag blackass geskop het

Admin
Administrateur
Administrateur

Aantal posstukke : 84
Join date : 2010-02-21

http://bbbeweging.forumotions.net

Terug na bo Go down

Re: Ek wil graag hierdie vraag vrae

Pos  Wolfman on Wed Mar 31, 2010 9:22 am

Gedurende die ABO was verkragting van Boerevroue in die konsentrasie kampe aan die orde van die dag. Sommige vroue het vrywillig meegemaak, ander teen hul sin. Alhoewel meeste van die kinders wat in die konsentrasie kampe gebore is, deur hulle moeders versmoor is, is daar diegene wat bly leef het. Van hulle is vandag Afrikaners. Met Afrikaanse vanne. Hulle is beslis nie deel van ons nie alhoewel hulle Afrikaans praat.

Wolfman
Burger
Burger

Aantal posstukke : 15
Join date : 2010-03-30

Terug na bo Go down

Re: Ek wil graag hierdie vraag vrae

Pos  Katryntjie on Wed Mar 31, 2010 1:39 pm

As jy dink 'n vrou het vrywillig meegemaak aan enige verkragting maak jy 'n baie groot fout! Dit laat my wonder oor die tipe man wat jy is, as jy dink 'n vrou maak vrywillig mee aan 'n verkragting.
avatar
Katryntjie
Pen Kop
Pen Kop

Aantal posstukke : 7
Join date : 2010-03-17

Terug na bo Go down

Re: Ek wil graag hierdie vraag vrae

Pos  Wolfman on Wed Mar 31, 2010 2:29 pm

Dit is glad nie wat ek gese het nie. As jy vrywillig meedoen, is dit nie verkragting nie. Daar was wel vroue wat vir watter rede ook al, meegedoen het en seksueele verhoudings met Britse soldate gehad het. Lees die roman Bart Nel as jy meer hieroor wou weet.
Jou aanvallende houding staan my nie aan nie. Lees eers voordat jy begin aanval.
Hannes.

Wolfman
Burger
Burger

Aantal posstukke : 15
Join date : 2010-03-30

Terug na bo Go down

Re: Ek wil graag hierdie vraag vrae

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.