Wanneer mag jy jouself verdedig

Go down

Wanneer mag jy jouself verdedig

Pos  Admin on Thu Mar 18, 2010 7:15 pm

Wanneer mag jy jouself verdedig?
deur MyVolksblad-redakteur

2010-03-17 09:23

n Jong boer van Kroonstad wat ’n plaasaanvaller ontwapen het wat hom met ’n mes aangeval het, is gister summier deur die polisie 48 uur lank toegesluit omdat die aanvaller gaan kla het.

Die bevelvoerder van die Heuningspruit-polisiekantoor het vir na die voorval gesê as die boer stilgestaan het dat hy raakgesteek is, was die aanvaller in die selle en nie hy nie.

Wat dink jy is regverdig in so `n situasie? Wanneer behoort jy die reg te hê om jouself te verdedig teen `n indringer op jou grond of jou huis? En het so `n indringer die reg tot beskerming deur die wet?


http://www.volksblad.com/Content/MyVolksblad/JouStorie/2046/dcf5f5ed12a5458dace79b7565aa8216/17-03-2010-09-23/Wanneer_mag_jy_jouself_verdedig

Ek sal net sorg nadat ek hom n goeie loesing gegee het ek my selfs so n bietjie wond

Maar die beste
hou n meel maller aan jy sal goeie resultate kry

Admin
Administrateur
Administrateur

Aantal posstukke : 84
Join date : 2010-02-21

http://bbbeweging.forumotions.net

Terug na bo Go down

Re: Wanneer mag jy jouself verdedig

Pos  Hendrik Muller on Sat Mar 20, 2010 8:09 am

Dit is seker maar hoe hulle dink, sluit die ou toe wat kom kla en na 48 uur laat hulle die ou uit en die saak is verby want dan hoef hulle nie te gaan soek na die aanvaller nie.

Ek voel sodra hy onwettig op jou grond is, hoekom moet jy hom eers die geleentheid gee om sy wapen uit te haal en te gebruik voor jy enige iets mag doen? Van wanneer af breek jy iemand se hek, klim oor 'n muur om te kom vra vir werk of water?

Boere Groete
Hendrik
avatar
Hendrik Muller
Burger
Burger

Aantal posstukke : 54
Join date : 2010-03-19

Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.