God straf die witmense nou ????

Go down

God straf die witmense nou ????

Pos  Ice_Age0 on Fri Mar 19, 2010 11:23 pm

Wit mense maai wat in die verlede gesaai is
deur Alwyn Hefer, Kuhmga, Petrusburg

2010-03-13 15:25

Die briewe van Jan Venter (“Apartheid kom nie uit Bybel”) en Hans du Preez (“Here straf wit mense nou”) in Rapport van 7 Maart het betrekking.

Jan sê: “Nou klink dit vir my of die Bybel weer eens ingespan word om apartheid tot sonde te verklaar.” Waarom het verteenwoordigers van die NG Kerk dan in Rustenburg en op ander geleenthede bely dat dié kerk gesondig het?

God se verbond met Abraham, Isak en Jakob word vandag nog deur die meeste Afrikaanse kerke voorgehou as ’n verbond wat net met blankes gesluit is. Wat behels die “verbondsonderrig” wat Afrikaanse kerke aan kinders leer ? Die vorige wit regering, die Afrikaanse kerke en die Afrikaner-Broederbond was een hegte bond en het dieselfde doel nagestreef.

Die Skrif leer God se verbond met Abraham, Isak en Jakob is in Christus vervul. God het ’n nuwe verbond aan Israel beloof (Jer. 32: 31-34). Christus het die ou verbond vervul en ’n beter, nuwe verbond ingestel. Onder die nuwe verbond deel alle nasies (Jood en heiden, wit en swart) in al die geestelike seëninge wat Christus aan ons bied.

Sou ons wittes graag wil hê die huidige regering moet ons behandel soos ons apartheidsregering die swart mense behandel het?

Ek stem saam met Hans dat die Afrikaanse kerke, asook die predikante wat deur die Broederbond na die politiek geroep is en in die parlement gesit het, ons (wit en swart) in die steek gelaat het.

God se wiel draai stadig, maar seker!

Mag God ons help dat dit nie erger met ons gaan as wat ons reeds ondervind sedert 1994 met SEB, regstellende aksie en misdaad nie.

http://www.rapport.co.za/Content/MyRapport/Briewe/2346/b8429a6ef3c5416ba673b2223cc01873/13-03-2010-03-25/Wit_mense_maai_wat_in_die_verlede_gesaai_is
avatar
Ice_Age0
Burger
Burger

Aantal posstukke : 41
Join date : 2010-03-18

http://bbbeweging.noadsfree.com

Terug na bo Go down

Re: God straf die witmense nou ????

Pos  Scrooge on Thu Mar 25, 2010 10:43 am

Ice_Age0 skryf:Wit mense maai wat in die verlede gesaai is
deur Alwyn Hefer, Kuhmga, Petrusburg

2010-03-13 15:25

Die briewe van Jan Venter (“Apartheid kom nie uit Bybel”) en Hans du Preez (“Here straf wit mense nou”) in Rapport van 7 Maart het betrekking.

Jan sê: “Nou klink dit vir my of die Bybel weer eens ingespan word om apartheid tot sonde te verklaar.” Waarom het verteenwoordigers van die NG Kerk dan in Rustenburg en op ander geleenthede bely dat dié kerk gesondig het?

God se verbond met Abraham, Isak en Jakob word vandag nog deur die meeste Afrikaanse kerke voorgehou as ’n verbond wat net met blankes gesluit is. Wat behels die “verbondsonderrig” wat Afrikaanse kerke aan kinders leer ? Die vorige wit regering, die Afrikaanse kerke en die Afrikaner-Broederbond was een hegte bond en het dieselfde doel nagestreef.

Die Skrif leer God se verbond met Abraham, Isak en Jakob is in Christus vervul. God het ’n nuwe verbond aan Israel beloof (Jer. 32: 31-34). Christus het die ou verbond vervul en ’n beter, nuwe verbond ingestel. Onder die nuwe verbond deel alle nasies (Jood en heiden, wit en swart) in al die geestelike seëninge wat Christus aan ons bied.

Sou ons wittes graag wil hê die huidige regering moet ons behandel soos ons apartheidsregering die swart mense behandel het?
Ek stem saam met Hans dat die Afrikaanse kerke, asook die predikante wat deur die Broederbond na die politiek geroep is en in die parlement gesit het, ons (wit en swart) in die steek gelaat het.

God se wiel draai stadig, maar seker!

Mag God ons help dat dit nie erger met ons gaan as wat ons reeds ondervind sedert 1994 met SEB, regstellende aksie en misdaad nie.

http://www.rapport.co.za/Content/MyRapport/Briewe/2346/b8429a6ef3c5416ba673b2223cc01873/13-03-2010-03-25/Wit_mense_maai_wat_in_die_verlede_gesaai_is




Dit is mos wat nou al van 1994 plaasvind, dit is maar net `n manier van hulle om te se "ek is in beheer". Die probleem is net dat ons witmense dit gelate aanvaar en dinge maar sy gang laat gaan. Is ons nie self te blameer oor dit wat met ons volk gebeur nie? Ons kan nie saam staan nie, nie eers om te protes nie, nie iets te boikot nie, ons gge maar te vrywillig.
avatar
Scrooge
Burger
Burger

Aantal posstukke : 29
Join date : 2010-03-23
Ligging : Ooste

Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.