Julius Malema lewe in gevaar

Go down

Julius Malema lewe in gevaar

Pos  Hendrik Muller on Sat Mar 20, 2010 8:35 am

Lizel Steenkamp, Die Burger

Kaapstad - Die ANC gaan die VF+ by die gelykheidshof verkla omdat sy “Vervolg Malema”-veldtog regses opsweep om plaasmoorde op die berugte jeugliga-leier te wreek.

Jackson Mthembu, die regerende party se nasionale woordvoerder, het Vrydag ook gesê die veldtog stel Julius Malema se lewe in gevaar en dat dit selfs tot sy “teregstelling” kan lei.

Die ANC het besluit om Malema onder sy vlerk te neem nadat hy die struggle-lied “Kill the Boer” onlangs by politieke byeenkomste gesing en dit groot woede uitgelok het.

Minstens twee veldtogte – “Stop Malema” van AfriForum en “Vervolg Malema” van die VF+ – is sedertdien op die internet begin.

Die VF+ se veldtog, wat in die vorm van ’n polisiedossier aangebied word, beskuldig Malema van “haatspraak teen Afrikaners, minderhede en blankes”. Volgens die party skep Malema ook ’n “atmosfeer waarin misdaad, plaasmoorde en vrees gedy”.

Ondersteuners word voorts versoek om ’n protesbrief te onderteken waarin pres. Jacob Zuma gevra word om Malema as president van die ANC-jeugliga af te dank.

Dr. Pieter Mulder, leier van die VF+, was Vrydag stomgeslaan oor die ANC se besluit om hulle gelykheidshof toe te sleep.

“Ons wil Malema nie dood hê nie, anders as die lied wat hý sing dat ‘Boere doodgeskiet’ moet word.”

Volgens Mulder het die ANC nie begrip vir die emosies wat die lied by wit mense uitlok nie en het die party ook geen idee wat haatspraak is nie. Hy het só ’n klag vroeër die week by die Brooklyn-polisiekantoor in Pretoria teen Malema aanhangig gemaak.

Mthembu het egter volgehou die VF+ voer ’n persoonlike veldtog teen Malema en dat hy “beswadder” en “geïsoleer” word. Ook dat die VF+ ’n gunstige omgewing skep vir “waansinnige verregses” om Malema aan te val.

“Ons sal hulle (die VF+) verantwoordelik hou (as iets met Malema gebeur),” het Mthembu gewaarsku. “Hulle verbind hom (Malema) met plaasmoorde. Dis belaglik. Wie weet watter verregses wag om wraak te neem?”

Volgens Mthembu het geen hof die “Kill the Boer”-lied onwettig verklaar nie.

“Vir ons (die ANC) is dit teen die stelsel van apartheid gemik. Daai lied is nie deur Malema uitgedink nie. En wie ook al ’n probleem daarmee (die lied) het, het ’n probleem met die struggle.”

Hofdokumente sal vroeg volgende week op die VF+ beteken word.

- Die Burger

Net gister toe ons bymekaar was het ons gese: nou gaan dit kom dat sy lewe in gevaar is en sy wagte gaan vir drie dubbel maar die donderste ding moet nou beskerm word maar as hy die hele boerevolg dreig dan staan die hele anc agter hom - geen hof het 'n probleem met die lied - ons kan dan mos ons vryheids lied ook sing "Kill the black, kill the terrorist"

Boere Groete
Hendrik
avatar
Hendrik Muller
Burger
Burger

Aantal posstukke : 54
Join date : 2010-03-19

Terug na bo Go down

Re: Julius Malema lewe in gevaar

Pos  Hendrik Muller on Sat Mar 20, 2010 8:59 am

Nou word daar gese die VF+ sal verantwoordlik gehou word as domkop Malema iets oorkom, nou moet al die blanke boere saamstaan en as enige plaas moord of enige moord op mede boer gepleeg word moet Malema se naam as hoof verdagte op die dosier geplaas word. Dit is die enigeste manier dat daai k... sal ophou met sy dreigemente en haat spraak. Die anc regering kan maar agter hom staan maar as sy naam elke keer genoem word met so 'n voorval moet die wereld daarvan weet. Die sapd en howe kan dit nie ignoreer nie want dit is 'n dosier wat geopen word.

Boere Groete
Hendrik
avatar
Hendrik Muller
Burger
Burger

Aantal posstukke : 54
Join date : 2010-03-19

Terug na bo Go down

n goeie ding

Pos  verewigBoerSeun on Sat Mar 20, 2010 2:56 pm

Hendrik Muller skryf:Nou word daar gese die VF+ sal verantwoordlik gehou word as domkop Malema iets oorkom, nou moet al die blanke boere saamstaan en as enige plaas moord of enige moord op mede boer gepleeg word moet Malema se naam as hoof verdagte op die dosier geplaas word. Dit is die enigeste manier dat daai k... sal ophou met sy dreigemente en haat spraak. Die anc regering kan maar agter hom staan maar as sy naam elke keer genoem word met so 'n voorval moet die wereld daarvan weet. Die sapd en howe kan dit nie ignoreer nie want dit is 'n dosier wat geopen word.

Boere Groete
Hendrik

Hierdie is die beste ding wat nog gebeur het na boerewors

Hoe gouer almal besef die Boer is demoel in hoe beter en hoe gouer sal alles tot n punt kom

_________________
n Volk met n visie is n Volk met n toekoms, n Volk met n begeerte is n Volk wat oorleef, n Volk in Jesus is n Volk met lewe, Handel in die geloof tot eer bewys aan God, Vertrou op God deur jou dade aan Hom op te dra.
avatar
verewigBoerSeun
Kampkommandant
Kampkommandant

Aantal posstukke : 73
Join date : 2010-02-21
Age : 50
Ligging : Boere Republiek

http://homehds.uuq.com

Terug na bo Go down

Re: Julius Malema lewe in gevaar

Pos  Scrooge on Thu Mar 25, 2010 10:45 am

Hy sal van nou af, maar oor sy skouer moet loer. Sy boerboeltjies om hom is nie "BOER proof" nie.
avatar
Scrooge
Burger
Burger

Aantal posstukke : 29
Join date : 2010-03-23
Ligging : Ooste

Terug na bo Go down

Re: Julius Malema lewe in gevaar

Pos  Hendrik Muller on Mon Apr 05, 2010 10:48 am

meerkat skryf:Hy sal van nou af, maar oor sy skouer moet loer. Sy boerboeltjies om hom is nie "BOER proof" nie.

Nou moet jm in zim. bly, Die anc gaan hom nie die keer kan help nie maar die boere moet nou saam staan en nie weer net praat nie.

Boere Groete
Hendrik
avatar
Hendrik Muller
Burger
Burger

Aantal posstukke : 54
Join date : 2010-03-19

Terug na bo Go down

Re: Julius Malema lewe in gevaar

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.