Plaas aanvalle nou n nasionale sports in die NSA

Go down

Plaas aanvalle nou n nasionale sports in die NSA

Pos  Ice_Age0 on Sat Mar 27, 2010 1:01 am

Plaasaanvallers slaan nog 3 keer toe by Nelspruit
2010-03-26 22:29


Buks Viljoen

Nelspruit. – Nog drie plaasaanvalle het eergister in dié omgewing plaasgevind.

Daar word vermoed dat die drie aanvallers wat vroeër vandeesweek ’n bejaarde paartjie, mnr. Stuart Jonker (81) en sy vriendin, me. Tina Muller (82), erg op hul plaas in die Sterkspruit-omgewing aangerand het, by die jongste twee aanvalle in dieselfde gebied betrokke was.

Die polisie het gisteroggend vroeg ’n deurbraak in die Muller/Jonker-aanval gemaak toe die paartjie se tuinwerker in hegtenis geneem is.

Twee plaasaanvalle het Donderdagnag binne twee uur in dieselfde omgewing plaasgevind waar Muller en Jonker woon.

Omstreeks 21:00 is mnr. Robin Maguire (47) en sy gesin op hul plaas Waterberry in die Brondal-omgewing oorval.

Die aanvallers het die gesin vasgemaak en beroof.

Skaars twee uur later is mnr. Walter Lakie (60) in sy huis op die Makaya-plaas, enkele kilometers van die Maguires af, aangeval. Net ’n selfoon is by hom gesteel.

In ’n aanval eergisteroggend in die omgewing van The Rest aan die ander kant van Nelspruit is ’n egpaar aangehou en beroof. Hulle is nie beseer nie.

Insp. Dawie Pretorius, woordvoerder van die polisie in Nelspruit, het bevestig hulle ondersoek die moontlikheid dat dieselfde bende by die drie aanvalle in dieselfde omgewing betrokke was.


http://www.beeld.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1928/6b4f5b97acf54a93a39b4f2fa9c877e6/26-03-2010-10-29/Plaasaanvallers_slaan_nog_3_keer_toe_by_Nelspruit
avatar
Ice_Age0
Burger
Burger

Aantal posstukke : 41
Join date : 2010-03-18

http://bbbeweging.noadsfree.com

Terug na bo Go down

Re: Plaas aanvalle nou n nasionale sports in die NSA

Pos  Ice_Age0 on Sat Mar 27, 2010 1:04 am

Wanneer gaan die blanke in NSA leer
Sy rainbow nation mentaliteit gaan vir n bol k$k

as jy n bediende het of n tuinwerker jaag hulle weg want dan het jy n kans om te lewe

hou hulle en jou kanse om beroof of vermoor of verkrag te word is 99%
avatar
Ice_Age0
Burger
Burger

Aantal posstukke : 41
Join date : 2010-03-18

http://bbbeweging.noadsfree.com

Terug na bo Go down

Re: Plaas aanvalle nou n nasionale sports in die NSA

Pos  Hendrik Muller on Tue Mar 30, 2010 6:13 am

Dit is die anti boer (afrikaner) wat hoop die rainbow nation Kan werk.
Los hulle hulle sal nog leer. Hulle word elke dag gewaarsku maar hoor nie.

Boere Groete
Hendrik
avatar
Hendrik Muller
Burger
Burger

Aantal posstukke : 54
Join date : 2010-03-19

Terug na bo Go down

Re: Plaas aanvalle nou n nasionale sports in die NSA

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.