Ons moet hierteen waak

Go down

Ons moet hierteen waak

Pos  Ice_Age0 on Mon Mar 29, 2010 9:12 pm

Cosatu teen verbanning van boere-moordlied
2010-03-29 18:25

Johannesburg - Die vakverbond Cosatu het Maandag die verbanning van die lied ‘skiet die boere’ teengestaan en gesê dit vorm deel van die historiese stryd teen apartheid.

“Cosatu stem ten volle saam met die ANC se argument dat die lied deel vorm van die mense se historiese stryd teen apartheid,” het die vakverbond in ‘n verklaring gesê.

Die hooggeregshof in Johannesburg het Vrydag bevind dat die gebruik van die woorde "dubula ibhunu" (skiet die boere), ongrondwetlik en onwettig is.

Cosatu het ook hul kommer uitgespreek oor die hooggeregshof se bevinding, en voer aan indien die woorde letterlik geinterpreteer word, kan dit voorkom asof die lied ten gunste is van rassehaat en geweld.

“Die woorde reflekteer die woede van mense wat aangeval en vermoor was. Al die basiese regte was van hulle ontneem en hulle kon nie wettig of grondwetlik terugbaklei nie.”

Die liedere wat in daardie dae gesing was, reflekteer die mense se swaarkry, het Cosatu gesê.

- Sapa

http://www.nuus24.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1479/6bacb5461d8746708ecc59ae488a5ed7/29-03-2010-06-25/Cosatu_teen_verbanning_van_boere-moordlied
avatar
Ice_Age0
Burger
Burger

Aantal posstukke : 41
Join date : 2010-03-18

http://bbbeweging.noadsfree.com

Terug na bo Go down

Re: Ons moet hierteen waak

Pos  Ice_Age0 on Mon Mar 29, 2010 9:17 pm

Dit lyk eerder of die gemors nog steeds sien dit is apartheid waar ons weet dit is net omgekeerde apartheid
Hulle sal so aangaan totdat elke Boer gedood is of die land uitgevlug het
al wat hulle wil doen is om seker te maak dat dit open hunting season bly teen die Boervolk
avatar
Ice_Age0
Burger
Burger

Aantal posstukke : 41
Join date : 2010-03-18

http://bbbeweging.noadsfree.com

Terug na bo Go down

Re: Ons moet hierteen waak

Pos  Ice_Age0 on Mon Mar 29, 2010 9:19 pm

ANC gaan hof toe oor 'Skiet die boer'
2010-03-28 12:17


Johannesburg - Die ANC is verstom dat die hof nie die party geraadpleeg het voor die beslissing dat die Struggle-lied "Skiet die boer" onwettig is nie.

Die party wil nou die beslissing in die konstitusionele hof daag.

Die ANC meen die hof sou anders beslis het indien dit die regerende party geraadpleeg het.

Die lied is onder die spervuur ná ANC-jeugleier Julius Malema vroeg in Maart by 'n studentebyeenkoms in Johannesburg "Skiet die Boere, hulle is verkragters!" gesing het.

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) is voorts toegegooi onder klagtes teen Malema.

Die hooggeregshof in Johannesburg het Vrydag beslis dat dit ongrondwetlik en onwettig is om die woorde van die kontroversiële lied te sing volgende 'n interdik vandeesweek deur ‘n sakeman in Delmas.

Die sakeman, Willem Harmse, wou verhoed dat sy kollega Mahomed Vawda die lied gebruik op plakkate tydens ‘n optog teen die hoë misdaadsyfers in Mpumalanga en Gauteng.

- Sapa

http://www.nuus24.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1479/dbda02a6557e44b5b873759e4fe48540/28-03-2010-12-17/ANC_gaan_hof_toe_oor_Skiet_die_boer
avatar
Ice_Age0
Burger
Burger

Aantal posstukke : 41
Join date : 2010-03-18

http://bbbeweging.noadsfree.com

Terug na bo Go down

Re: Ons moet hierteen waak

Pos  Hendrik Muller on Tue Mar 30, 2010 6:03 am

Ek wonder of hulle nie die selfde reede gebruik as hulle ons boere dood maak nie.
Ons moet maar ons eie dag vat en ons eie lied sing.

Boere Groete
Hendrik
avatar
Hendrik Muller
Burger
Burger

Aantal posstukke : 54
Join date : 2010-03-19

Terug na bo Go down

Re: Ons moet hierteen waak

Pos  Sponsored content


Sponsored content


Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.