Almal met n IK hoër as twee sien deur die anc

Go down

Almal met n IK hoër as twee sien deur die anc

Pos  verewigBoerSeun on Tue Mar 30, 2010 11:35 pm

Regering wil SA se landbou afbreek
deur Dirk J. Geldenhuys

2010-03-30 22:37

In minstens 13% van Suid-Afrika (die ou tuislande) het swart Suid-Afrikaners geen eiendomsreg nie.

Vrugbare, waterryke grond daar word nie ontwikkel nie, en die mense bly arm.

Nou wil mnr. Gugile Nkwinti van die ANC, die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, die res van die grond in Suid-Afrika nasionaliseer en sodoende die eiendomsreg wegvat van mense wat produseer, ontwikkel en rykdom skep. (DB, 30.03)

Hoe werk die ANC se koppe? Afrika kon oor eeue geen ontwikkelings wys nie, slegs armoede. Dit is omdat sy mense geen eiendomsregte het nie.

Net die stamhoofde en kaders van politieke partye (die ANC in Suid-Afrika) kan ryk word deur nasionalisering.

Dit is skynbaar die rede hoekom die ANC-regering een van die mees goed geoliede, ekonomies ontwikkelde landbouwiele in die wêreld wil afbreek tot ’n arm, swak ontwikkelde Zimbabwiese wiel wat niks produseer nie, en waar arm mense nóg armer word en krepeer van ellende, en miljoene wegvlug na Suid-Afrika, wat tans nie genasionaliseer is nie.


http://www.dieburger.com/Content/MyDieBurger/Briewe/1645/9aa1a6af6f054da9b3cb08fa28437874/30-03-2010-10-37/Regering_wil_SA_se_landbou_afbreek

_________________
n Volk met n visie is n Volk met n toekoms, n Volk met n begeerte is n Volk wat oorleef, n Volk in Jesus is n Volk met lewe, Handel in die geloof tot eer bewys aan God, Vertrou op God deur jou dade aan Hom op te dra.
avatar
verewigBoerSeun
Kampkommandant
Kampkommandant

Aantal posstukke : 73
Join date : 2010-02-21
Age : 51
Ligging : Boere Republiek

http://homehds.uuq.com

Terug na bo Go down

Terug na bo


 
Permissions in this forum:
Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.